Elands Quad Camp and Microlites


Accomodation

Quad biking

Microlites

  Home
 
  Facilities
 
  Tarifs
 
Elands Quadkamp beskik ook oor n runway en n hanger vir Weightshift Microlights.
Twee M.L,s. kan onder dak geberg word en nog een kan beskut vasgemeer word.
Aangrensend aan die hanger is twee 4 slaper boshutte.
Seker die enigste in die land vanwaar jy uit jou bed na jou aerie kan kyk.!!!
Die kamp is slegs 160 km van die Oosrand en veel nader aan plekke soos Middelburg, Nylstroom , Witbank, Potgietersrus.
Die runway le op 04 en 22 en is 400 m lank. Die taxi way kan gebruik word ingeval van kruiswinde.
GPS verw. van runway is S 25 02 145 en E 029 07 928.
Plekke wat besoek kan word in die omgewing is die Loskop dam, Orabie dam en die Rhenosterkop en Rust de winter damme. Daar is ook talle wildsplase en Lodges in die omgewing asook landings plekke binne 30 min vliegtyd.